Note 1 — SKIPBREUK
O. G. P. (Otto Gottlob Paul) Grosskopf translation
Pa, Carl en ek het aan land gegaan om die goed reg te pak in geval dit sou reën, terwyl hulle met die skip lywaarts1 omgeseil het, waar hulle beter daarvoor kon sorg en uitvind hoe sake staan. Die skip het skynbaar baie gelek, en hulle was van plan om hom op die strand te bring as die water die pompe baasraak.