Note 1 — DWARSOOR MELVILLE-BAAI
O. G. P. (Otto Gottlob Paul) Grosskopf translation
Die Auk is ’n groot soort pikkewyn wat waarskynlik uitgesterf is. Daar is egter kleiner voëls wat tot dieselfde famielie behoort, waarvan party kan vlieg en ander nie. ↑