← Table of contents
Boesman-Stories, Deel 1. Mitologie en legendes

Note 1 — Die Weerklank, of Echo.

Reading edition

Die woord gramadoelas is ’n Afrikaanse woord, wat beteken ’n aaneengeskakelde, woeste en onbewoonde gebergte, waar ’n mens net sien koppe, rante, klowe, kranse, afgronde en houtbosse, wat algaar met ’n blouwkristalhemelgewelf oordek is. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings